Om ‘n sielkundige in Pretoria te vind, is nie ‘n moeilike taak nie. Maar om die regte een te vind wat die nodige vertroue inboesem, by wie jy gemaklik voel, wie jou kan help met die rede waarvoor jy hulp soek, en wie skedule met joune ooreenkom, verg egter bietjie meer werk.
Dis ongelooflik belangrik om die regte sielkundige te kies, maar met so baie opsies in Pretoria om te oorweeg, waar begin jy?
Ons lys ‘n paar belangrike aspekte hieronder waarna jy moet kyk wanneer jy jou keuse maak. Let wel: die proses bestaan uit twee fases – die eerste help jou om vooraf ‘n gepaste terapeut te identifiseer, terwyl die tweede fase tydens die eerste sessie saam jou help bepaal of die terapeut gepas is vir jou:
Die belangrikste is om te onthou om na jou eie instinkte te luister. Jy doen nie jouself óf die sielkundige ‘n guns om aan te hou met sessies as jy nie gemaklik voel nie. Daar is genoeg ander opsies in Pretoria om van te kies.
Dr Tienie Maritz is een van die opsies om te oorweeg. As ‘n gevestigde en hoogs-gekwalifiseerde sielkundige in Pretoria, bied hy ‘n verskeidenheid van dienste. Sy menslike benadering en respek vir sy kliënte maak dat hy in groot aanvraag is. Om meer uit te vind, kontak Dr Tienie Maritz se kantoor vandag nog.
Sources:
https://www.tieniemaritz.co.za/
https://www.medicalnewstoday.com/articles/how-to-choose-a-psychologist#how-to-choose
Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - LEARN MORE