Uncategorized

Probleem-ouer, probleem-kind of probleem-onderwyser?teenager_1363296c

Die sogenaamde “nuwe” benaderings in die huidige onderwyssituasie laat ouers dikwels in moedeloosheid vra: “Wanneer hou ‘n ouer dan ooit op skoolgaan?” Die antwoord is eenvoudig:”Beslis nie terwyl jou kinders nog skoolgaan nie!”

Die konstante veranderinge in die benadering tot leerstof binne die onderwysstelsel, laat ouers en onderwysers dikwels “buite beheer” voel.   Die maklikste uitweg is om die kind aan sy eie heil oor te laat.

Hoe om kinders groot te maak het nie ‘n perfekte resep nie, maar dit bly hoofsaaklik ouers se verantwoordelikheid. Daarom bly die ouer die kind se “life-coach” dwarsdeur… Continue reading →

A message from Dr Tienie Maritz

Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - LEARN MORE