Sielkundige

Vind ’n Sielkundige in Pretoria wat Effektiewe Trauma-Berading Bied

Sukkel jy met ’n traumatiese gebeurtenis wat jy net nie kan oorkom nie? Jy is nie alleen nie – daar is baie mense in Pretoria, asook die res van Suid-Afrika, wat met trauma leef. Dis dalk tyd dat jy die raad van ‘n sielkundige soek. Dit mag dalk net jou lewe verander.

 

Die Ontwrigtende Effekte van Trauma

Trauma verwys na ’n reaksie op ’n stresvolle gebeurtenis, soos verwaarlosing, ’n motorongeluk, mishandeling, die skielike dood van ’n geliefde, seksuele aanranding, of ’n natuurramp – situasies wat emosioneel, psigologies, of fisies ontwrigtend… Continue reading →

A message from Dr Tienie Maritz

Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - LEARN MORE